Oklahoma City

Oklahoma City

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Oklahoma
 Koördinate 35°28′N 97°31′W / 35.467°N 97.517°W / 35.467; -97.517Koördinate: 35°28′N 97°31′W / 35.467°N 97.517°W / 35.467; -97.517
 Geïnkorporeer op 1835
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 608 vk km
 Hoogte bo seevlak 396 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010)  579 999
 - Bevolkingsdigtheid  336/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 266 445
 Tydsone UTC-5 | Somertyd: UTC-4
 Burgemeester Mick Cornett (R)
 Amptelike Webwerf Oklahoma City website

Oklahoma City is die hoofstad en grootste stad van die staat Oklahoma, wat 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika is. Dit is die elfde grootste stad in die Suidelike Verenigde State. Die bevolking het ná die 2010-sensus gegroei en in die 2020-sensus 681 054 bereik, met 'n bevolking van 1 396 445 in die Oklahoma City-metropolitaanse gebied. Die stad is die agtste grootste in die Verenigde State volgens area.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search